BMW Motorrad

BMW se besverkopermotorfiets, die R1200GS

BMW Motorrad is die motorfietsmerk van die Duitse motormaatskappy BMW, deel van sy korporatiewe en handelsmerkontwikkelingafdeling.[1] Die huidige direkteur-generaal van die eenheid is Hendrik von Kuenheim.[2][3] BMW Motorrad produseer motorfietse sedert 1923, en sy inkomste vir 2009 was €1 069 miljoen uit die verkoop van 87 306 motorfietse,[4] 'n afname in die 2008-syfer van €1 230 miljoen uit die verkope van 101 685 motorfietse.[5] In Mei 2011 is die 2 000 000ste motorfiets deur BMW Motorrad vervaardig, 'n R1200GS.[6]

  1. "BMW Group Creates Two New Divisions" (in Engels). BMW Group. 27 September 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2009. Besoek op 15 Januarie 2009.
  2. "The Future of BMW Motorrad – Hendrik von Kuenheim talks to the media" (PDF) (in Engels). BMW. 16 April 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Oktober 2011. Besoek op 19 Januarie 2009.
  3. Oliemuller, Roy (21 Mei 2008), Hendrik von Kuenheim elected president of the IMMA (press release), BMW Group, https://www.press.bmwgroup.com/pressclub/p/us/pressDetail.html?outputChannelId=9&id=T0018006EN_US&left_menu_item=node__2261, besoek op 2010-01-09 
  4. "Annual Report 2009" (PDF). BMW Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2015. Besoek op 22 Maart 2010.
  5. "Annual Report 2008" (PDF). BMW Groep. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2015. Besoek op 10 Januarie 2010.
  6. "BMW Celebrates Production of Its Two Millionth Motorcycle" (in Engels). autoevolution.com. 13 Mei 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Mei 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy